top of page
  1. Ons eerste projek was om die skool te help om 'n borgskap te verkry vir 'n voertuig om te help met bemarking. Die vriendelike span mense by Clanwilliam Toyota het 'n Quest vir ons geborg vir die volgende jaar. Baie dankie vir julle hulp!

    Gaan besoek hulle gerus om te sien hoe hulle jou kan help om jou volgende Toyota te bekom.

bottom of page